Jan jordaan's Comments

Comment Wall (25 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:03pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal kontak maak as jy terug is

At 2:10pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal graag wil leer en sien hoe jy dit doen

At 3:18pm on May 4, 2018, Riaan said…

baie geluk met die jaarsie vandag Jan en mag jy die komende jaar meer geseënd wees as die vorige

Riaan

At 2:34pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Alweer 'n jaar wat verbygevlieg het, hoop die komende een het jy nog meer sukses en genot uit jou fotografie. Baie geluk!

At 2:45pm on March 10, 2018, Johan Ayres said…

Jan, wil jy nie asb weer jou selnommer plaas nie, ek wil graag met jou in verbinding tree. Indien jy nie jou selnommer wil gee nie, laat maar net weet hoe ek jou kan kontak.

At 10:20pm on October 10, 2017, Tina le Grange said…

My seefoto by Plettenbergbaai:

Baie dankie Gerrie, Willie, Jan en Doretha vir julle kyk, kommentaar en wenke.

Dit help my baie.

At 9:54am on May 4, 2017, Linda Erasmus said…

baie geluk met jou verjaarsdag Jan , hoop dit gaan sommer n gawe fotografie dag wees !

At 9:22am on May 4, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Jan. Mooi kiekiejaar vir!

At 4:34pm on April 12, 2017, Tina le Grange said…

My drie-druppel-foto:  Jan baie dankie dat jy "simpatie" met my het oor sagte fokus  :-)

At 7:58am on October 18, 2016, jan jordaan said…

LEKKER LAG EK NOU RIAAN, EK SOU DIT OOK GRAAG WOU SIEN, BAIE DANKIE VIR KOMMENTAAR LEWER OP MY FOTOS,EK GENIET DIT BAIE 

At 7:05pm on October 16, 2016, Riaan said…

Jan ek plaas liewer hierdie kommentaar op jou bladsy dan's die aanstoot wat ek dalk daarmee kan gee nie oor so 'n groot front nie. Jou foto van die twee vrugtevlieë aan't paar het my laat dink aan iets wat ons eendag op skool gedoen het wat nou nog vir my snaaks is. Ons het 'n groot brommer gevang en die balanseerorgaantjies afgeknip en dan die insek laat vlieg. Agv die gebrek aan balans is die insek soos 'n dronk tor. Die orgaantjies is die gewoonlik piepklein wit "clubs" wat onder die basis van elke vlerk geleë is.

At 8:46pm on February 20, 2016, Tina le Grange said…

Jan, komende van jou wat 'n meester is met makro, sê ek BAIE dankie

At 11:26am on December 10, 2015, Josef Steyn said…

Hallo Jan, skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com dan stuur ek inligting oor die neem van die 'toetsfoto'

At 2:24pm on May 7, 2015, Ferdinand Meyer said…

Hi Jan, baie dankie vir die verwelkoming. Sjoe...jou makro werk is amazing. Ek hou baie daarvan. Wys mens hoe klein ons werklik is.

Groetnis

Ferdi

At 11:38am on May 4, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Jan, geseende en lekker nuwe lewensjaar en neem mooi kiekies  vir ons!

At 3:35pm on November 24, 2014, Elna Geringer said…

Hi Jan,ek hou baie van jou muskiet foto, beide van hulle. Hoe het jy die geel agtergrond gedoen? Deel met my asb???

At 9:27am on November 13, 2014, Leon said…

Jan ek sien jy neem baie naby skote.Kan jy sê watter tipe lens jy gebruik.Jou naby(makro) fotos lyk vir my besonder goed.Weet nie of jy Nikon of Canon gebruik nie?

At 1:21am on October 23, 2014, Anita du Toit said…

Hi Jan.. ou mense moet mos nou al slaap!!!! LOL

At 10:28pm on October 1, 2014, Leroi Harm Brewis said…
Jy's reg Die huisie is so 35 km uit Bloem naby Krugersdrif dam
At 5:04pm on May 4, 2014, Liz said…

Heppie vir vandag -- eks seker die dag was en is genotvol.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html