Fred Beck's Comments

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:29pm on February 11, 2015, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Hallo Fred.

Dankie vir di uitnodiging. Sien jy het onlangs verjaar en wat 'n skande dat ek dit gemis het.

Nietemin, mag hierdie jaar vir jou in alle heiligheid dra en alles wat Hy vir jou wil, in jou lewe verwesenlik word. Ons weet mos dit is altyd slegs die goeie - en dit wat nie volgens ons mening goed is nie, wel eendag aan ons sal openbaar word, as deel van dit waarin ons moet groei.

Hou aan met jou pragtige fotos!!!

At 3:38pm on February 5, 2015, Elsa crous said…

 Baie geluk met jou verjaarsdag Fred mag daar nog vele gelukkige wees Ek het gister in 'n By van September 'n foto gesien van 'n aalwyn wat jy geneem het baie geluk daarmee dit is baie mooi

At 7:21am on February 5, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Seën wense op hierdie dag, geniet dit.  Mag die jare wat voorlê vir jou mooi en goed wees.

At 4:44pm on February 5, 2014, Liz said…

Geluk met die verjaarsdag!!

At 4:19am on November 29, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Fred ek loer gereeld na jou fotos en hou van jou tonele jy sien hulle deurjou lens , Jou oog sien daardie ekstra raak ek hou van jou fotos dit inspireer my

At 3:45pm on October 23, 2013, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Fred baie insiggewend

At 5:49am on October 20, 2013, Ferdinand van der Merwe said…

Dankie Fred vir jou advies dis goeie raad . Ek gebruik PICASA om die foto later perfek te maak maar om dit uit die staanspoor reg te neem sal beter wees ek gaan dit sekerlik in toekoms toepas

At 8:19pm on March 5, 2013, Frans van Heerden said…

Fred kan jy asseblief jou persoonlike epos adres aan my stuur by fheerden@kockw.com. Dankie, Frans van Heerden

 

At 7:51pm on February 10, 2013, fred beck said…

Baie dankie vir verjaarsdagwense wat werklik waardeer word.

Weet nie of ek iemand te na gekom het nie, maar is met my tientalle fotos net eenvoudig van "fotoskool" verwyder

At 2:59pm on February 5, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Fred, Seen op jou nuwe lewensjaar.

At 7:47am on February 5, 2013, Elizma Fourie said…

Geluk met jou verjaardag Fred, hoop dit is 'n wonderlike vrolike sonskyndag vir jou.

At 6:54am on February 5, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag... hoop jy het 'n heerlike dag

At 3:32pm on August 17, 2012, Anita du Toit said…

Hi Fred, ons voel maar almal partykeer so besluitloos om kritiek op foto's te gee, al is dit my eie beskeie mening, is dit verkeerd om dit nie te gee nie, want dis waarvoor dit FOTOSKOOL is. As iemand te fyngevoelig is om kritiek te hanteer of te gee, is dit nie die regte plek vir die persoon nie. SO gee jou mening, wat ook al. Party kan grensloos hamer op hier of daar krop of Kontras, maar as dit sy mening is, "so be it" ons leer almal daaruit

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html