Carl Joubert's Comments

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Carl, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een (of dalk twee) van jou mooi foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 12:09pm on February 4, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsag, mag dit vir jou ’n mooi dag wees.  Nog vele jare en baie foto's vir ons wens ek jou toe.  Geniet jou dag.

At 5:50pm on September 22, 2017, Johan Ayres said…

Carl, wat betref jou vraag oor die druppel, ek sproei maar gewoon net water op, en onthou van die druppeltjies is maar baie klein. Aan sekere oppervlaktes klou hulle makliker. So geen geheim nie. 'n Maklike manier is natuurlik om die foto eenvoudig net te draai, maar in hierdie geval het ek dit nie gedoen nie.

At 8:55pm on February 4, 2017, Carl Joubert said…

Net om baie dankie te se aan al my FS vriende vir die mooi verjaarsdag wense. Word opreg waardeer!!!

At 9:52am on February 4, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Carl! Heerlik kiekiejaar vol verassings vir jou!

At 9:24am on February 4, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi jaar wees en nog baie van jou pragtige foto's.  Geniet jou dag.

At 5:04am on February 4, 2017, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Carl.

At 8:26am on June 22, 2016, Riaan said…

jou foto van hierdie hingste laat my dadelik/onverklaarbaar dink aan 'n sketsie wat ek in Matriek eendag gedoen het, merkwaardig die ooreenkoms nêWP_20140826_12_50_09_Pro.jpg

\uap>

\uap>

At 11:38am on February 5, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi ek het jou nie gesien nie en nie geluk gewens nie.  Hoop jy het ’n lekker dag gehad.  Veels geluk, vele mooi jare vir jou.  Hoop ons sien jou nou weer meer gereeld.

At 9:33pm on February 4, 2016, Tina le Grange said…

Carl ek hoop jy het jou verjaardag geniet en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met alles wat mooi is.

Jou plek in ons klas is leeg;  bly jy het vandag ingeloer.

At 4:55pm on February 4, 2016, Magda vd Merwe said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Carl, glo dit was n lekker dag. Hoop ons sien jou weer by fs. Het n goeie nuwe lewensjaar.

At 12:27am on February 4, 2016, Anita du Toit said…

Haai Carl.. ons mis jou en jou foto's by FS!!! Hoop jy het 'n heerlike verjaarsdag en 'n wonderlike nuwe lewensjaar!!

At 4:46pm on February 4, 2015, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Carl, seen en gesondheid vir die komende jaar en mag jy ons nog lank vermaak met jou pragtige foto's en byskrifte :-)

At 10:32am on February 4, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees. Geniet jou dag!!

At 9:36pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hey Carl stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 7:53pm on May 27, 2014, Josef Steyn said…

Dankie Carl. Die middag wat ek hierdie stel foto's geneem het was die lig besonder mooi. Dit was een van daardie geleenthede waar 'n mens bykans nie 'n fout kon maak nie. Ek het niks met die mooi water te doen nie. Toe ek die foto aflaai het dit so gelyk. Ek het die kontras net so effens verhoog en die bootjie en mense so effens geboost. Die fotograaf moet maar min krediet vir hierdie foto kry. Ek het nog een of twee van hierdie middag wat ek sal laai.'n Mens kry sulke mooi lig net so af en toe en as jy dit kry moet jy dit benut. Dit is eintlik maar net wat ek hier gedoen het. Terwyl ek skryf kyk ek sommer na jou foto's en ek is baie beindruk. Veral die voeltjie wat kom kos haal uit die persoon se hand is besonder mooi!!! My geleenthede vir wildfotografie is baie beperk en ek beny jou vir die kanse wat jy so goed gebruik het.

At 3:39pm on April 22, 2014, Liz said…

Oops jammer oor die naam foutjie Carl...

At 3:38pm on April 22, 2014, Liz said…

Chal hallo. Sluit aan by ons groep onder die Groepe heel onder op die hoof blad. Makro-groep met 'n foto van my Blue Dasher Naaldekoker.... daar kan jy ook sommer deel wees van die leer proses.

At 11:34am on January 5, 2014, Derick Oosthuizen said…

Welkom by Fotoskool Carl! Hoop ons gaan van jou beste natuur fotos sien!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html