Doretha Kock's Comments

Comment Wall (44 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:17am on June 8, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Die kleure vd druppels en weerkaatsing daarin is pragtig Doretha.  Nie op inbox gekry nie.

At 9:07am on December 31, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Doretha, ek is seker jy word heerlik bederf vandag. Mooi jaar vir jou.

At 10:41am on December 7, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Doretha. Oor die stuk gereedskap. Ek is nie eens seker wat die regte Afr. naam is soos dit in 'n tegniese woordeboek voorkom nie. Die term 'angle grinder' is so goed gevestig dat dit dalk al as 'n leenwoord erken word vir al wat ek weet. Ek hoor egter wel dat'hoeksnyer' (en ook hoekslyper) af en toe gebruik word. Oor die algemeen is ons as Afrikaanssprekendes baie lui om Afrikaanse terme aan te leer en te gebruik.

At 10:44pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaardagwense - ek waardeer dit!

At 4:52pm on May 15, 2018, Elna Geringer said…

Hi Doretha, ek het ook gewonder oor die wit weerkaatsing in vamdag se foto maar ek gaan dit eers so los. Dankie dat jy dot genoem het

At 4:45pm on May 2, 2018, Tina le Grange said…

Graaff Reinet se kerk:

Doretha en Donald baie dankie vir die inligting - ek waardeer julle wenke en Donald vir jou moeite met die foto.

At 8:20pm on March 8, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag, Doretha, waardeer dit sooo baie!

Groete

Christa

At 11:50pm on January 1, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk Doretha.. hoop jy het 'n lekker dag geniet saam met jou geliefdes.. mag dit 'n goeie jaar vorentoe wees.

At 10:29pm on January 1, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Doretha. Mag die nuwe lewensjaar baie geseënd wees en net die allermooiste vir jou inhou.  

Groete

Christa

At 4:57pm on March 8, 2017, Tina le Grange said…

My high-key foto:  Doretha die storie agter hierdie foto:  ons was 'n groep fotograwe wat 'n kursus in die Hopefield-omgewing gedoen het.  As ek reg onthou, het ek hierdie foto by Cape Columbine geneem, naby Tietiesbaai en Pasternoster.  Die wind was baie sterk en hierdie man wat saam met ons op kursus was, het hom self verskans teen die wind met die doek om sy gesig en toe het hy teen die rots gaan sit waar 'n groot kruis geverf is.  Wie die kruis daar geverf het, weet ek ongelukkig nie.

At 5:41pm on February 27, 2017, Tina le Grange said…

My groen vlasse-foto:

Doretha was dit nie vir Fotoskool nie, sou ek nooit daaraan gedink het nie. Dankie vir jou mooi kommentaar.

At 8:49am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Doretha. Ek waardeer jou goeie wense.

At 4:30pm on November 1, 2016, Karen Kemp said…

dankie vir die goeie wense ek wardeer

At 10:08am on October 4, 2016, Magda vd Merwe said…

Ja jy het dit genoem Doretha, maar ai man ons kom Van Standerton, en maar gehoop hulle sou ons toelaat, want daar het nie veel aangegaan nie, die hek was oop. Maar ons sal weer gaan, dankie dat jy vir ons vertel het van die plek, waardeer dit. Groete Magda

At 2:12pm on August 26, 2016, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Doretha.

At 10:24pm on May 19, 2016, Tina le Grange said…

My 3-deure-foto by Kolmanskop:

Baie dankie Doretha vir jou positiewe kommentaar.

Dankie vir jou nota oor die AV;  dalk moet ons by die WB-verstellings 'n verandering maak?

At 10:09pm on May 16, 2016, Tina le Grange said…

My 11 Mei se foto "oppad na Lüderitz"

Baie dankie Doretha vir jou mooi kommentaar.

Altyd as ons  in daardie omgewing ry, tref dit my dat die tonele kort-kort verander.

At 9:48pm on May 5, 2016, Tina le Grange said…

Doretha ek en Coenie lag nou alte lekker vir Willem se storie oor die Koos

At 4:35pm on May 4, 2016, Riaan said…

As jy jou selnr gou sms vir my dan bel ek jou vir reëling ivm wyn. My sel 0842522571

Groete

Riaan

At 11:16am on April 12, 2016, Tina le Grange said…

Doretha dankie vir jou kommentaar;  ek het nog die oorspronklike foto.

So lekker om by julle almal te leer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html