JJ's Comments

Comment Wall (20 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:47pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

At 8:48pm on August 21, 2017, Tina le Grange said…

My olifant-slurp-foto:

JJ, ek het Photoshop Elements 11 - is jou wenk daarop te kry?

At 10:28am on August 17, 2017, Josef Steyn said…

The idiom, "The devil is in the detail" refers to a catch or mysterious element hidden in the details,[1] meaning that something might seem simple at a first look but will take more time and effort to complete than expected [2] and derives from the earlier phrase, "God is in the detail" expressing the idea that whatever one does should be done thoroughly; i.e. details are important.[1]

At 11:33am on August 4, 2017, Tina le Grange said…

My swart en wit sebras: Baie dankie JJ;  die wit is dalk nie wit genoeg nie - is dit wat jy bedoel?

At 8:12pm on July 29, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ - ek is bly jy is steeds deel van ons wat saam met jou die eina-pad wil stap, indien enigsins moontlik.

At 1:28pm on June 26, 2017, Tina le Grange said…

Beste JJ, ek is ook jammer om te hoor van jou eina;  die Aandgesang is kosbaar en daarin bevestig jy dat ons Hemelse Vader ons Trooster is.  Ek bid ook vir jou en jou familie. 

At 9:00pm on March 3, 2017, Tina le Grange said…

My seuntjie-foto :  Baie dankie Gabriël, Donald, Pieter, Josef, Christa en JJ.

Ek het gewonder of die klippe moet bly of gly;  dankie vir jou wenk JJ

At 9:21pm on May 28, 2016, Tina le Grange said…

Agate-strand-foto:

JJ, mens raak trigger happy daar!!

At 9:15pm on May 26, 2016, Tina le Grange said…

JJ, ek gaan nou my murasie-foto wat ek regop getrek het by die bestaande foto plaas. Ek het jou wenk gebruik.

Die spasie links van die venster is nou net baie kleiner.

Help asb.

At 8:35pm on May 26, 2016, Josef Steyn said…

JJ, hoekom hy donkerder lyk weet ek nie. Dit behoort nie te wees nie. As jy 'n klein lensopening soos f22 gebruik veroorsaak dit 'n stervorm as jy iets soos die son of 'n helder lig afneem.

At 6:45pm on May 26, 2016, Tina le Grange said…

My murasie-foto:

JJ, baie dankie dat jy uitgewys het dat die venster en rand van die foto nie ewe-wydig is nie;  ek het dit glad nie opgelet nie.  Dankie ook vir PSE11 se opsie wat ek nie geken het nie.

At 7:35pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey JJ, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees heeldag alleen in die veld gehad, meesal op my maag en knieë. leke week vijou

At 5:00pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

My drie-deure-foto:

JJ, baie dankie vir jou wenke;  ek sal dit beslis onthou vir die toekoms.

At 2:38pm on May 4, 2016, Tina le Grange said…

JJ, allerbeste wense vir 'n vreugdevolle nuwe lewensjaar met erg baie foto-geleenthede.  Ek stem saam met Anita, dit is 'n voorreg om by jou te leer.

Geniet jou dag!!!

At 8:37am on May 4, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ Hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar! Dankie dat ons by jou kan leer deur jou uitstekende fotografie. Julle ouens spoor ons aan met die wil om beter te doen. Geniet dit!

At 9:45pm on April 18, 2016, Tina le Grange said…

JJ, jy is 'n goeie leermeester;  ek het reggekom en gaan nou die foto onder laai by vandag se foto. BAIE DANKIE!

Ek het Igno se Photoshop DVD's en soms google ek om meer te leer, maar dit gaan maar stadig :-)

Ek is net onseker met die verf met swart, is dit met die paint bucket?

At 6:47pm on April 18, 2016, Tina le Grange said…

My windpomp foto van vandag:

Baie dankie Magda, Gerrie, Tersia, Gabriël, Ronnie, Willie en Dawid

Ja, om een of ander rede kan ek nie 'n windpomp verby ry nie.

JJ, baie dankie vir jou wenk;  ek het Photoshop Elements 11 en is nog net so effe vertroud met die program.  Ek sal nietemin kyk of ek jou wenk kan nadoen.

At 9:30pm on April 11, 2016, Tina le Grange said…

MY KOKERBOOM:

Baie dankie aan julle almal vir die kommentaar; som-totaal  =  File 13    :-)

JJ;  ek kom nie reg met die levels nie - dankie vir jou wenke.

Persoonlik pla die bossies my meer as die swart onder.

At 9:50pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

At 12:28pm on December 9, 2015, Josef Steyn said…

Dankie vir jou deelname JJ. Jy is ervare genoeg om die regte motivering te he maar as jy belangstel in my 'memorandum', stuur my jou adres na superfoto7@gmail.com, dan stuur ek my verduideliking.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html