Dine Potgieter's Comments

Comment Wall (60 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:07pm on October 12, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Dine. Mag die nuwe lewensjaar net die allermooiste en nog BAIE pragfoto's vir jou inhou.

At 11:34am on October 12, 2018, Gerrie Lambrechts said…
Hi Dine veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog meer foto's van al jou toere in die verre Noorde. Geniet jou dag.
At 9:39am on October 12, 2018, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag. Hoop jy het 'n fantastiese bederf dag.

At 10:51pm on June 5, 2018, Anita du Toit said…

Hier is 'n lelike ding wat sy kop uitsteek Dine.. en dis dat ons 'n maand laas 'n foto van jou gesien het. Indien jy "alweer" weg was is dit tyd om jou reise te wys. Ons sien uit na jou altyd mooi foto's :-)

At 10:31pm on April 30, 2018, Tina le Grange said…

Dankie Dine vir jou kommentaar op my maanfoto. Jy beskryf presies wat ek wou wys. Báie dankie!! 

At 9:00pm on March 3, 2018, Tina le Grange said…

My enkele windlaaier:  Baie dankie Dine en Hennie vir julle kommentaar;  Dine veral vir jou opmerking i.v.m. die raam.

At 9:27pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Dine;  ek het eers toe ek die foto's afgelaai het, op die groot skerm die bril gesien - dankie dat jy dit uitwys.

At 9:01pm on February 5, 2018, Tina le Grange said…

Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

At 10:22am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

My maan-foto:

Dine baie dankie vir jou nota i.v.m. Josef se kommentaar - weer eens dankie dat ek by julle almal kan leer veral omdat ek nie aan 'n fotografie-klub behoort nie.  Behalwe natuurlik Fotoskool wat goud werd is.

At 5:22pm on October 12, 2017, Magda vd Merwe said…

Dine baie geluk met jou verjaarsdag. 

At 3:17pm on October 12, 2017, JJ said…

Baie geluk met jou verjaarsdag! Dankie vir jou sinvolle kommentare en besonderse foto's.  

At 3:17pm on October 12, 2017, Linda Erasmus said…

baie geluk met die herdenking van jou geboortedag Dine

At 2:41pm on October 12, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Dine, mag hierdie verjaardag vol vreugde wees, jou nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie spesiale foto-geleenthede  :-)

At 12:49pm on October 12, 2017, Vida van Schalkwyk said…

happy bday Dine!! Mag jy vrede en vreugde ervaar, heeljaar deur!! ek geniet jou foto's en ander bydraes.

At 9:39pm on October 9, 2017, Tina le Grange said…

Magda en Dine, my see-foto:  Magda, net soos Dine sê, was my bedoeling om die brander te probeer vries vandaar die 1/2500 sek, en het ek toe die ISO hoër gestel en ek wou probeer om die fokus van voor tot agter in fokus te kry.   Met hierdie pogings het ek nog baie om te leer.  Teen 4 nm was daar skadu a.g.v. geboue en die lig al aan die afneem.

At 8:59pm on September 20, 2017, Tina le Grange said…

Dine my papwiel-foto;  ek was selfs so geïnteresseerd met die band-omruil dat ek nie na die toeriste se ete-boksies gekyk het nie  :-)

Hulle was hopelik self bly dat hul gidse so hulpvaardig gewees het.

At 7:13pm on September 19, 2017, Tina le Grange said…
Dankie Dine vir jou goeie kommentaar oor die kruiwafoto.
At 9:34pm on June 23, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Dine, ek het ons reisplan per e-pos vir jou gestuur.  Groete.

At 12:47pm on May 13, 2017, Tina le Grange said…

My verwerkte volmaan:

Baie dankie Dine;  Uniondale se spookvrou wat bietjie in die Kaap gekuier het....  :-)

At 4:39pm on April 12, 2017, Tina le Grange said…

My vier-druppel-foto:

Willie, Dine en Hennie baie dankie vir julle wenke wat my baie help.  Ek het vergeet om aanvanklik die f-stop aan te dui - dit was f/7.1

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html