Anita du Toit's Comments

Comment Wall (172 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:19am on March 20, 2017, Doretha Kock said…

Hallo Anita, Jammer ek het jou gemis. Baas het geroep, toe los ek alles net so en raak besig met iets anders. Jy is reg oor hierdie tema. Ons leer baie en daar sal seker ook baie meningsverskille wees. Ek haal my hoed af vir die ouens wat die kamera al die werk laat doen. Hulle kan.

At 7:22pm on January 20, 2017, Josef Steyn said…

Anita, veral met teksture kan 'n mens 'n foto met of sonder 'n fokuspunt neem. Altwee is reg. Die fokuspunt moet net nooit die tekstuur oordonder nie.

At 8:21am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Anita. Ek waardeer jou gelukwensing. Ek begin egter nou elke jaar een jaar aftrek van die groottotaal!

At 6:54am on December 1, 2016, Riaan said…

Baie baie Anita, dit is riaanforx@gmail.com en leke dag vijou

At 9:52am on October 31, 2016, Willie Dreyer said…

Baie dankie glo ek sal.

At 1:12pm on October 16, 2016, Josef Steyn said…

Anita, ek het nuus vir jou. Jy is al lankal daar en het al verbygegaan. Jy is veels te beskeie. Jou foto's is deurgaans van baie hoë gehalte.

At 11:47am on October 16, 2016, Japie Botha said…

Baie dankie Anita

At 9:06pm on October 10, 2016, Japie Botha said…

Dankie Anita voel al klaar tuis met sulke begaafde mense

Moet se die kwaliteit fotos wat hier vertoon word is van uitstaande gehalte en julle mense weet wat julle doen

Sien uit na die leerproses, mens is mos nooit te oud om te leer nie

At 9:55pm on September 1, 2016, Riaan said…

hey vriendin, dankie vir die wenk van Faststone maar ek gebruik slegs dit want ekt nogi die geduld om Photoshop te bemeester. het hom op my rekenaar gehad maar weer afgehaal want hy neem plek op en ek gebruik dit nie. eendag as ek baaaie ouer en slimmer is met baaaie meer geduld sal ek weer probeer. al wat ek nou mis is layers want daar's baie male dat ek dit graag nodig het. leke slaap ou nig

At 10:53pm on August 31, 2016, Karen Kemp said…

Anita het jy al n tema vir volgende maand? wat van 'Liggaamsdele' een of ander tyd? Engela se hande reeks het my daaraan laat dink..of dink jy dit kan te gewaagd raak?

At 10:54pm on August 24, 2016, Deon-Jacques Pieterse said…

Baie dankie vir die verwelkoming by Fotoskool, Anita.

At 11:12am on August 5, 2016, Ronnie Bresser said…

Baie dankie Anita waardeer.

At 5:35pm on July 18, 2016, Riaan said…

Oeee jy's skerp ivm die houthut foto nê, nee ons het nie die trekker gedoen, die mense wat die potjiekos ete bespreek het, het opgeslip. Wel ek weet nie of ek veel verder as die heerlike kuierplek onder die afdakke sou kon beweeg na ete (nee ek wil dit eerder die groot oorvreet noem) want as ek nog die skommel en skud van die trekker moes uitstaan het my maag afgeskeur van my slukderm. Miskien moet ek vlg keer eers die trekker rit doen voor ete.

At 5:07pm on July 16, 2016, Josef Steyn said…

Anita, daar is 'n kat dood iewers. Ek het ook met ander foto's gesukkel en ook toe ek myne gelaai het. Nou lyk alles egter weer reg. Kyk of hy nou by jou oopmaak.

At 7:44pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Anita, baie dankie vir jou verjaarsdagwense, ek't 'n fees gehad heeldag alleen in die veld op my knieë en maag. leke week vijou

At 11:38am on April 25, 2016, Derick Oosthuizen said…

Baie dankie vir die goeie verjaarsdagwense Anita! Ek waardeer.

At 9:47am on April 1, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou opmerking op my foto en ook op die leaderboard. Jy is natuurlik reg en ek merk ook dikwels op soos jy berig het. In Doretha se geval speel meriete darem gelukkig 'n groot rol. Die posisie op die leaderboard is, soos jy sekerlik ook al opgemerk het, suiwer gebaseer op die aantal kommentare wat dit ontvang. As 'n baie swak foto deur baie mense afgeskiet word sal dit ook dalk eerste op die leaderboard verskyn. Die arme rekenaarprogram wat die leaderboard saamstel het natuurlik nie 'n idee van die meriete van die foto nie. Nog 'n aspek wat 'n rol speel is dat ongewone foto's wat dalk baie goed mag wees, min kommentaar kry omdat baie Fotoskolers voel hulle is nie by magte om 'n mening uit te spreek nie en dan kyk hulle maar verby die foto. Dankie in elk geval vir jou kommentaar.

At 8:12pm on March 26, 2016, Antheny Esterhuizen said…
:-)
At 6:39pm on March 26, 2016, Antheny Esterhuizen said…
Baie dankie Anita, my verjaarsdag is eers more ;-) Waardeer die wense.
At 6:06pm on March 26, 2016, Rassie van Graan said…

Dankie Anita!  Dis my alias! - die vorige foto was so sewe jaar oud!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html