Tersia Weitsz's Comments

Comment Wall (39 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:22pm on March 8, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag Tersia, waardeer dit soooo baie!

Groete

Christa

At 2:14pm on January 30, 2018, Tina le Grange said…

Tersia ek stuur vir jou spesiale wense vir jou verjaardag, gevul met baie vreugde, goeie gesondheid en nog baie jare gespaar vir jou familie en vriende en nog baie opwindende foto-geleenthede !!

At 12:07am on January 30, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Tersia, net wat goed en mooi is vir jou nuwe lewensjaar toegebid.

At 6:17pm on July 27, 2017, Tina le Grange said…

Tersia dankie vir jou kommentaar op my boot-foto;  ek het na joune gaan kyk en joune is ook pragtig. Ek sou graag langer wou bly vir in-zoom foto's maar dit staan oor vir oudag.....    :-)

At 1:30pm on April 5, 2017, Tina le Grange said…

My 'wasgoed' foto.  Baie dankie ook aan jou Tersia - ek waardeer jou kommentaar.

Croatia het in die laat 90's kwaai onder oorlog deurgeloop wat op heelwat plekke nog sigbaar is.

At 10:15pm on February 21, 2017, Tina le Grange said…

Tersia die wolke wat ek die naweek in Onrus afgeneem het, was vreemd. dié dat ek sommer so op die middag die kamera gegryp het.

At 2:02pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Liewe Tersia, my allerbeste wense vir jou vir 'n feestelike verjaardag en 'n geseënde nuwe lewensjaar met baie fotogeleenthede.

At 9:20am on January 30, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Tersia, mag dit ’n mooi gesonde jaar vir jou wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 8:21am on January 30, 2017, Doretha Kock said…

Vandag is jou spesiale bederfdag. Geniet elke oomblik daarvan. Lekker Verjaar.

At 7:19am on January 27, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Tersia. Ek kon nou die oorspronklike foto's plaas. Kyk gerus.

At 2:25pm on November 25, 2016, Tina le Grange said…

My Maan-foto

Tersia baie dankie;  die driepoot het baie gehelp

My hande is nie stil genoeg om vryhand te neem nie.

At 10:19am on August 19, 2016, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Foto...... urn of the night.Ek gebruik NET Photoscape. Sny 'n foto volgens wat jy as kern sien.

Stoor dit en gaan heeltemal uit Pscape. Maak weer oop. Gaan na die Home-opsie van PScape. Speel met deepen, darken, ens., onder die "tablet" "Bright/Colour".

Wanneer jy dan jou effek gekry het, gaan na die Filter-tablet, kyk na "distortion" en daar gee dit die baie opsies. Ek het hier die gewone Fisheye gebruik maar dit twee keer gedoen.

Stoor jou foto en siedaar.

Jy is welkom om te vra indien jy meer wil weet. PhotoScape is eintlik baie maklik en bied baie meer as wat op die eerste oogopslag lyk.

Speel lekker.

At 5:32pm on August 15, 2016, Tina le Grange said…

Leeupoot-foto:

Tersia ek wou die stok by sy voet self weggeneem het, maar het my bedink..... :-)

At 4:39pm on June 4, 2016, Riaan said…

hey Tersia, hiers die omslagfoto van Mungo Jerry waaraan ek gedink het. nou welliswaar nie 'n eier maar naby genoeg

TjortsMungo%20Jerry.JPG

At 7:40pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Tersia, baie dankie vir my verjaarsdagwense. ek't 'n fees heeldag alleen in die veld op my knieë en maag gehad. leke week vijou

At 7:37pm on April 15, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Tersia. Ek het weer na die foto gekyk en op my rekenaarskerm het hy vir my 'n bietjie onderbelig gelyk. ek het toe nog 'n half stop lig bygesit en wee gelaai. Ek sal later weer kyk of ek kan inkom. Ek kon gisteraand ook niks gedoen kry nie.

At 3:28pm on March 4, 2016, Riaan said…

hey Tersia, ekt gou die foto van jou plant aan my kontak bydi Botaniese tuin gemail, sal gou van hom hoor en dan laat weet ek jou

geniet die inni veld wees, eks erg jaloers

At 11:26am on January 30, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk Tersia.. lekker bederfdag en goeie kiekiejaarwense vir jou!!

At 9:56am on January 30, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Tersia, mooi gesonde, liefdevolle jare vir jou en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 9:46pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Tersia vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html