Anita du Toit's Comments

Comment Wall (28 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:37pm on January 13, 2020, Josef Steyn said…

Baie dankie Anita dat jy onthou het. Ek het groot waardering daarvoor. Net jammer die aantal jare begin nou handuitruk!!

At 8:13pm on January 12, 2020, Anita Wessels said…

Dankie vir my verjaarsdagwense Anita. Dit was 'n heerlike dag vol bederf. Nou ja, die jaar spring nou weer weg met spoed,.. Hoop jy't 'n baie mooi 2020.

At 9:28am on December 19, 2019, Herman said…

Baie dankie

At 9:41am on November 22, 2019, Josef Steyn said…

Anita, ek vermoed jy verwys na die Blou-apies wat jul groentetuine verniel. Hulle is sekerlik 'n yslike probleem. Die reeksie oor die apies wat ek gewys is van die Samango aap. Hulle kom nie in julle omgewing voor nie. Hogsback is die verste suidelike gebied waar hul gevind word. Die Samango's is heelwat groter as die blou-apies. Die leier van die trop wat ons in ons Hogsback tuin besoek het is so groot as 'n opgeskote bobbejaan. Samango's is boombewoners en kom selde op die grond. Hulle gee ook min probleme in ons groentetuine en pla baie selde in die huise, alhoewel dit al meer begin gebeur. As 'n mens vanuit die vallei onder Hogsback teen die pas opry kry jy wel 'n paar blou-apies maar hulle is nog nooit in die dorp, wat Samango-gebied is, gesien nie.

At 1:54pm on November 3, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Anita

Baie dankie ek waardeer. Nou wil mens net lekker lewe sonder om die jare te tel. Ek geniet jou toer foto's.  Sal nooit daar uit kom nie.

At 2:18pm on September 5, 2019, Rudi van Dyk said…

Baie Dankie. 

Ek is baie opgewonde oor wat ek kan leer. Kritiek is welkom, ek wil graag my fotografie na nuwe hoogte neem.

At 5:22pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Anita, mag dit 'n geseënd jaar wees!  En baie lekker fotos neem.

At 8:56pm on March 28, 2019, Mark said…

Baie dankie Anita

At 11:56am on January 15, 2019, Doretha Kock said…

Anita, baie dankie vir die verjaardag wense. Dit word opreg waardeer.

At 1:57pm on December 16, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die gelukwensing Anita. Dit was nogal 'n lang swangerskap en 'n moeilike geboorte wat hierdie baba is nogal groot!!

At 6:43am on December 11, 2018, Willie Schoombee said…

Anita welkom!!!!

At 12:35pm on August 5, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag. Mag dit sommer ’n lekker dag wees en vele meer.  Geniet jou dag.

At 2:02pm on May 14, 2018, Albertyn Potgieter said…

Baie dankie vir die Bday wense Anita!! Ek het nou my Senior Burger jare geslaan! Dink ek sal van nou af moet dophou watter winkels het watter dae hu Pensioners Discount!! Ha ha

At 12:08pm on May 8, 2018, Rika Schoeman said…

Baie dankie vir die goeie wense met my verjaarsdag Anita. Waardeer dit baie!

At 8:07pm on April 21, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Anita. Ek dink CD is al in Afrikaanse woordeboeke opgeneem. Gebruik dit dus gerus. Dankie ook dat jy Afrikaanse terme propageer!

At 8:26am on April 10, 2018, Josef Steyn said…

Anita, ek ken nie plant se name nie. Jou beste kans is om vir Annette Havinga te vra. Sy is nogal baie goed met plante.

At 10:22am on March 26, 2018, Hannes Claassens said…

Anita, jammer ek het so dom geklink, ek het deur die webwerf gegaan en baie info gekry!! Ek sal 'n foto oplaai en dan sê julle maar net as ek iets verkeerd doen ;-)

At 10:16am on March 26, 2018, Hannes Claassens said…

Baie dankie Anita,

ek kan ook nie wag om fotos op te laai en te hoor wat julle dink nie. Wat is die volgende stap? En is daar iewers inligting wat ek kan lees om beter te vestaan hoe dinge op hierdie blad werk?

Groete

At 3:32pm on March 13, 2018, Johan de Beer said…

Hallo Anita  , 

Dankie vir jou raad met Igno se hulp my settings verander , nou is als reg !!

At 9:56pm on November 24, 2017, Tina le Grange said…

Beste Anita, 

Baie dankie vir jou goeie wense vir my verjaardag;  ek waardeer dit baie.  

'n Vriendin van my verjaar die 21ste en toe het ons en hulle weggebreek met ons tyddeelpunte na Stonehill River Lodge net buite Swellendam waar ons twee toe saam ons verjaardae gevier het.  Ons het vandag teruggekom.

Ek is myle agter met foto's verwerk en aflaai maar dit is heerlik om weer my sitplekkie in Fotoskool in te neem.  

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html