Karen Kemp's Comments

Comment Wall (43 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:57pm on October 29, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag, seen en voorspoed op jou nuwe lewensjaar.

At 6:49am on October 29, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Karen, vele meer wens ek jou toe.  Wat het vd paalfoto's geword.

At 9:17pm on February 7, 2018, Tina le Grange said…

My flamink sonder kop:  Karen jy is 'n oulike storie-verteller;  baie dankie!!

At 11:25pm on October 29, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Karen, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en fantastiese nuwe lewensjaar wat wag!

At 12:04pm on October 29, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, lekker verjaar.  Mag daar nog vele paaloefeninge en foto"s vir ons wees.. Geniet die dag.

At 5:25pm on September 10, 2017, Josef Steyn said…

Karen, skryf vir my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou oor die spoke.

At 4:28pm on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Karen, ook met die reghelp oor die soort hond. Die verskil is regtig baie groot en ek kan dit glad nie verklaar nie.

At 10:35am on October 29, 2016, Doretha Kock said…

Karen, hoop jy het 'n heerlike verjaardag en alles wat mooi is word jou toegewens.

At 9:02am on October 29, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Hi Karen, Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag die jare wat voorlê net so op en wakker wees soos die wat verby is.  Geniet jou dag.  Gerrie

At 12:21am on September 1, 2016, Anita du Toit said…

Baie dankie vir jou voorstel, ek sal dit onthou vir 'n toekomstige tema. Pieter het 'n baie goeie voorstel gemaak wat ons eerste gaan doen vir Sept. Julle kan maar aanhou voorstelle gee, dis altyd welkom Karen.

At 2:53pm on August 31, 2016, Riaan said…

hey Karen, dankie vir jou belangstelling, waardeer regtig. ja die naweek op Klwer was baie cool en daar weer besef jou eie "bollie" is so baie maal soveel minder en kleiner as jou medemens s'n om jou. het daardie naweek weer gehoor en gesien watter laste ander dra en hoe mense knak daaronder. die Here het vir my 'n skoolpel gegee wie se gesondheid skielik 'n baie groot "dip" gevat het en met wie ek gereeld gesels en oor die foon saambid. beroerte gehad en nou gevorderde prostaat kanker. gaan hierdie maand vir groot operasie en daar ontvang ek vandag onverwags van hom 'n hele paar bemoedigende CD's en pragtige boek en 'n yskasmagneet met 2 Kor. 12:9 op. awesome hoe die Here op onverwagse en uit onverwagse oorde vir ons kom sê dat Sy genade vir ons genoeg is. leke week vijou

At 7:20pm on August 26, 2016, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Dankie vir die vriendskap-versoek.

Moet net noem., ek is eintlik, "kind of" o.k. Ek "buffer" vir iemand wat totaal "oblivious" is van wat om hom aangaan en ek dink dit is wat dit vir my mo eilik maak.

Die feit dat ek nie met hom kan praat en verduidelik wat dit wel is wat aangaan nie. Hy droom van reis, beleggings, leef van die rente van sy kapitaal......... (en dan voel ek erg skuldig wanneer ek lag vir sommige van sy drome :) )

At 9:41pm on August 3, 2016, Riaan said…

hey Karen, ek kyk met gemengde gevoelens na jou opmerking want eks so min reg vir kleinkinders (kleinvolk, soos 'n geliefde ou skoolonnie altyd gesê het) dis net nie waar nie en ek vermoed dit het baie met selfsug te doen. ons twee seuns is nou onder ons hande uit en ek en vroulief is baie selfsugtig oor ons eie tyd saam, gelukkig voel sy ook soos ek. ek het in elk geval soveel slegte goeters in my eie ou lewetjie dat dit baie van my dinktyd opneem. ek gaan juis alleen ver weg die naweek saam met 'n paar kerkmense en ek sien uit na 'n naweek van stilwees saam met my Here want eks baie moedeloos. Kyk nou hoe braak ek gal en ons ken mekaar skaars maar ek weet jy's ook naby aan die Here so daarom het ek om een of ander rede vrymoedigheid. wat ek eintlik wou en moes gesê het is dat die Here ons elkeen se wense en hartsbegeertes ken en op Sy tyd en manier sal gee, selfs al is dit 'n kleinkind soos jy begeer (nie op 'n selfsugtige manier).

Groetnis

Riaan

At 3:41pm on August 3, 2016, Tina le Grange said…

My fiets-foto:

Karen ek kry so dikwels weer lus vir fietsry maar dit sal in die Tankwa Karoo moet wees - gelykpad en bykans geen verkeer  :-)

At 6:29pm on June 30, 2016, Tina le Grange said…

Gerrie se hart-foto:   Karen is dit die teks waaraan jy dink:  Esegiel 36 : 26  En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee. 

At 10:00pm on May 30, 2016, Dine Potgieter said…

Gaan doen die Camino - julle gaan nie spyt wees nie...

At 10:04pm on May 16, 2016, Tina le Grange said…

Karen, jy is oulik met woorde....;  "'n boot met 'n attitude"  Uitstekend!!

At 7:33pm on May 10, 2016, Tina le Grange said…

My foto vandag:  Karen, jy sê dit so mooi; baie dankie.

At 7:42pm on April 22, 2016, Josef Steyn said…

Karen, ek weet Frans het 'n besige program en as hy dalk nie kans kry om te antwoord nie werp ek 'n stuiwer in die armbeurs. Die f-stop het nie die wolke se blur veroorsaak nie. Jy sal sien dat die sluiterspoed 5 sekondes is. Gedurende daardie 5 sekondes het die wolke 'n entjie beweeg en dit het die blur veroorsaak.

At 6:22pm on April 19, 2016, Nic Samwell said…

Dankie vir die uitnodiging Karen. Ja die warrior wedlope het my al mooi fotos gegee. As jy wil gaan kyk gaan gerus na www.warrior.co.za miskien kom daar n wedloop in jou omgewing voor.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html