Pieter Steyn's Comments

Comment Wall (52 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:32am on November 3, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Baie dankie vir gelukwensing, ek waardeer baie.

At 9:18pm on February 4, 2017, Tina le Grange said…

My foto van vandag Pieter, 4/2, 

Pieter, dankie vir jou nota; die onderste foto met die bamboes is die oorspronklike foto. By die boonste foto het ek die bamboes uitgehaal.

"Pieter, ek sien nou jy het ook verwys na die stuk bamboes/skaduwee waarvan Donald praat. Dankie dat julle so oplettend is. Ek sal dit ook uithaal."  Ek was só 'blond' dat ek nie mooi verstaan het nie.

At 8:57am on January 13, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Pieter, en veral vir die gesondheidswense. Dit word al hoe belangriker.

At 11:06am on July 25, 2016, Rassie van Graan said…

Dankie Pieter - ek geniet en leer baie van jou foto's en tegniek - seën vir jou! Rassie.

At 7:37pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Pieter baie dankie vir my verjaarsdagwense. het 'n feesdag gehad heeldag alleen in die veld op my maag en knieë. leke week vijou

At 10:10am on April 25, 2016, Derick Oosthuizen said…

Baie dankie vir die goeie verjaarsdagwense Pieter! Ek waardeer.

At 8:27pm on April 22, 2016, Tina le Grange said…

My perd-foto:  Baie dankie Pieter;  ek stem saam dat Out of Bounds 'n lekker kreatiewe projek kan wees maar ek verkies ook die oorspronklike. 

Josef dankie ook vir jou kyk en kommentaar.

At 7:41pm on April 18, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op die Mahems Pieter. As jy fokus op 'n objek wat ver van jou af is word die velddiepte vir 'n gegewe lensopening dieper as wat dit is as die objek naby is. Omdat die Mahems ver weg was, was f2,8 se velddiepte heeltemal diep genoeg om al drie in fokus te kry. 'n Verdere gelukkie was dat hulle omtrent al drie op dieselfde afstand van my af was.

At 6:21pm on April 12, 2016, Tina le Grange said…

MY KOKERBOOM LANGS DIE GROEN BOS:

Baie dankie aan julle almal vir die kyk en kommentaar op my foto.

Willie en Pieter, Dankie vir julle kommentaar oor die groen bos en wenk vir 'n portret-formaat .

Ek verkies ook sover moontlik eenvoud en stem dus saam met julle.

At 7:18pm on February 1, 2016, Magda vd Merwe said…

Pieter ek sien nou eers hier by jou Wall dat ook in Januarie verjaar, jammer hoor, hoop jou dag was lekker en dat dit goed gaan.

Dankie vir jou kompliment op my Swartreier foto.

Daar is maar by my ook baie stertvere, maar ons gee nie op nie.

Groete Magda

At 6:38pm on January 26, 2016, Tina le Grange said…

Pieter,  dankie dat jy sê van die driepoot

At 7:47pm on January 20, 2016, Riaan said…

hey Pieter met verwysing na jou opmerking by my foto van die Weevil. Dit een van talle Snuitkewerspesies. ek heg 'n ander foto aan wat die hele goggga wys

At 2:12pm on January 7, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Pieter.. hoop jy word baie bederf vandag en mooi kiekiejaar jou toegewens!

At 7:24am on September 21, 2015, Riaan said…

hi Pieter, die uitklim uit die papie is so ongeveer 15 min en totdat die vlerkies vol vloeistof gepomp is en mooi gevorm is nog so 'n uur. dki vir jou belangstelling en leke week

At 4:06pm on July 1, 2015, Anne Marais said…

Baie dankie Pieter!

At 4:09pm on March 28, 2015, Anita du Toit said…

Ons wens jou 'n spoedige herstel toe na jou operasie Pieter! Pas jouself mooi op!

At 9:03pm on January 28, 2015, smit coetzee said…

Baie Dankie Pieter

At 7:54am on October 20, 2014, Albertyn Potgieter said…

Hi Pieter. Bly eintlik op Uitenhage, maar werk in PE. Ek sien jy het ook 'n redelik wye belangstelling met verskillende onderwerpe wat jy fotografeer. baie geluk met jou eerste 1000. Ek is bly dat iemand my van Fotoskool vertel het. Hoop dit sal 'n langtermyn verbintenis raak. Groete, Albertyn

At 9:45pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Pieter sal jy asb vir my jou verjaarsdag datum stuur

At 10:04am on July 29, 2014, Anneri Goosen said…

Dankie! Voel nou sommer baie welkom.  Glo ek gaan hier sommer baie leer!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html