Igno van Niekerk's Comments

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:39am on May 25, 2016, Tina le Grange said…

Weer eens, baie dankie Igno dat ons skool weer oop is;  ons waardeer jou hulp!! 25 Mei 2016

At 5:04pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

Igno BAIE dankie dat Fotoskool se deure weer oop is;  dit het gevoel soos 'dood in die familie'.

Wes-Kaap-groete!

At 12:44pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Sorry that's SANpark

At 12:43pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Hi Igno,

My name is Carol Campbell and I am the news editor at the Daily News in Durban. I am trying to reach Neville Hein as I want permission to use his pic that was made pic of the month on the SAMParks website.

Are you able to help me?

carol.campbell@inl.co.za 0731794129

Kind regards Carol

At 11:35am on May 5, 2015, Petro said…
Halo Igno My email het verander van petrovanzyl@vodamail.co.za na pecoetzee@vodamail.co.za
At 7:39pm on November 14, 2014, Charmaine Lombard said…
Hi Igno ek wonder of jy my bietjie raad kan gee of enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine
At 10:57pm on August 14, 2014, Anita du Toit said…

Hi Igno..Ek kry nie Pierre se blog oopgemaak nie, of is nou al weer te haastig!

At 8:30pm on July 26, 2014, Renette van der Merwe said…

Igno ek hoop jy kan my help .Hierdie is 'n foto van internet van "Out of Bounds" Ek het alles gedoen tot waar ek die seleksie van die hond se kop gedoen maar kry nie die water uitgehaal nie. Dit moet wit wees. Dit is in GIMP gedoen en hulle demonstreer dit in PS Ek hoop jy sal my kan help.

At 7:15pm on July 1, 2012, Petro said…

Hi Igno

Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.

Baie dankie

Petro

At 9:37am on May 10, 2012, Karin said…
Dankie Igno... "i take note" :))
At 12:26am on May 1, 2012, Anita du Toit said…

Hi Igno, hier is nou 'n nuwe klomp "inkommers" waarvan ek een is, en is nuuskierig hoe die Leaderbords se inhoud werk. Dankie Anita du Toit

At 10:15am on April 17, 2012, David van Zyl said…

Igno . Eerste keer wat ek na baie lang siekbed en groot operasie kans kry om weer te lees wat ander fotograwe vertel.

Ek het die voorreg ook gehad om my dogter se gradeplegtigheid by te woon en het onlangs daardie stel fotos ontvang . Baie baie duur. Ek verstaan dat universiteite onnodige kameras wil beheer tydens die seremonie maar dit bly duur.

At 12:23pm on January 4, 2012, Madelein Koning said…

Hallo Igno

Alles van die beste vir 2012.

OP 'n stadium het jy in 'n email genoem van 'n fotonaweek Maart-maand in die Oos-Vrystaat. Ek sien dit nie op die "Events" klender nie. Gaan dit nog voort?

Madelein

At 11:07am on July 12, 2011, Anton van Biljon said…
Hallo Ingo, kan jy asb vir my jou bank besonderhede gee dat ek vir jou die geld kan deponeer as jy en persoonlik hou my epos address is friend.anton@gmail.com dankie
At 12:43pm on July 6, 2011, Anton van Biljon said…
Hallo Ingo waar kan ek jou trou dvd afhaal en hoe kan ek maak om betaling te doen het n vriend vat oor 2 weke johannesburg toe kom hy sal dit kom afhaal laat weet asb dankie Anton
At 1:49pm on June 7, 2011, Rae de Lange said…

Hallo Igno

Ai, ek is skoon opgeruk met hierdie fotoskool "site!"  Jy kan nie glo hoe lank ek al na iemand soek wat ons amateurs kan help nie, ek praat nie eens van die photoshop program nie.  Ek het baie onlangs vir my photoshop elements 8 gekoop, omdat my rekenaar nou windows 7 het, en ek wil my hare uit my kop trek daaroor!  Ek het iewers hier rond gesien dat jy dvd's beskikbaar het oor lesse vir photoshop.  Ek wil baie graag dit in die hande kry.  Ek bly in Mariental, Namibie.  Dit sal darem sekerlik gepos kan word, hoop ek?

 

Groete

Rae

 

At 4:56pm on May 18, 2011, Josef Steyn said…

Igno,

Oor stomstreke. Ek verstaan hoe "stomstreke" werk, maar ek was nie seker of 'n foto wat opgelaai word ook die fotograaf se interpretasie moet bevat nie. Ek het dit toe nie bygesit nie. Is ek reg dat die beoordeelaars die interpretasie vanaf die foto moet aflei?

At 8:02pm on April 26, 2011, Whitey Nortje said…

Dankie vir die raad sal so maak.Ek moet vir Neels glo daai DVD by jou kom haal ek gaan vir die naweek na hom toe wat is jou adres.Ek bly in PJ Schoeman st LHP

Dankie

Whitey

At 7:46am on March 18, 2010, Karin Willemse said…
Baie dankie vir die terug voer. Ek is regtig nog n "rookie" en waardeer jou kommentaar. Ek was laas week in Bloemfontein, sou graag jou naweek wou bywoon. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om na my fotos te gaan kyk.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html