Carl Joubert
  • Male
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Carl Joubert's Friends

  • Mark
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Rita Koen
  • Alida du Toit
  • Nic Samwell
  • Willie Schoombee
  • Dean Swanepoel
  • Sarel Bam
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Hans Myburg
  • Ferdinand van der Merwe
  • Riaan
 

Carl Joubert's Page

Latest Activity

Pine commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

NAPOLEON

"Tenspyte van die afstand is jou foto nog steeds Baie Mooi Carl!"
7 minutes ago
Mark commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

NAPOLEON

"Lig van mooi op die singvalk, jammer oor die verlore skerpheid, kon baie goeie foto gewees het"
7 hours ago
Josef Steyn commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

NAPOLEON

"Nogtans baie mooi Carl."
8 hours ago
Carl Joubert commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

NAPOLEON

"Baie dankie vir die terugvoer Hennie."
10 hours ago
Tersia Weitsz liked Carl Joubert's photo
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

NAPOLEON

"Dis pragtig, al is die fokus nie 100% nie. Die lig val baie mooi op hom en die beligting en kleure is mooi reg. Mooi!"
14 hours ago
Carl Joubert liked Johannes's photo
yesterday
Carl Joubert liked Ella Fourie's photo
yesterday
Carl Joubert liked Christa Snyman's photo
yesterday
Carl Joubert commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

KOEL AF

"Baie dankie vir die loer Hennie, Anita en Elna."
Nov 5
Anita Wessels liked Carl Joubert's photo
Nov 5
Elna Geringer commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

GO BOKKE

"Lieflik Carl. Ek hou van die atmosfeer wat jy hier baie goed gekry het"
Nov 3
Elna Geringer commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

KOEL AF

"Lieflik Carl met skerp detail en goeie oog kontak"
Nov 3
Carl Joubert liked Anita du Toit's photo
Nov 3
Carl Joubert liked Herman's photo
Nov 3

Carl Joubert's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (21 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:49pm on February 4, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag Carl! Mag dit 'n mooi foto jaar wees

At 8:16am on February 4, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Carl.. hoop jy het 'n super dooper dag. Nm gaan die bier nie werk nie..jy sal die sjampies moet uithaal omdat jy dit gemaak het vir nog 'n jaar :-) :-) Seen en gesondheid! 

At 1:54pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Carl, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een (of dalk twee) van jou mooi foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 12:09pm on February 4, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsag, mag dit vir jou ’n mooi dag wees.  Nog vele jare en baie foto's vir ons wens ek jou toe.  Geniet jou dag.

At 5:50pm on September 22, 2017, Johan Ayres said…

Carl, wat betref jou vraag oor die druppel, ek sproei maar gewoon net water op, en onthou van die druppeltjies is maar baie klein. Aan sekere oppervlaktes klou hulle makliker. So geen geheim nie. 'n Maklike manier is natuurlik om die foto eenvoudig net te draai, maar in hierdie geval het ek dit nie gedoen nie.

At 8:55pm on February 4, 2017, Carl Joubert said…

Net om baie dankie te se aan al my FS vriende vir die mooi verjaarsdag wense. Word opreg waardeer!!!

At 9:52am on February 4, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Carl! Heerlik kiekiejaar vol verassings vir jou!

At 9:24am on February 4, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi jaar wees en nog baie van jou pragtige foto's.  Geniet jou dag.

At 5:04am on February 4, 2017, Neville Hein said…

Baie geluk met jou verjaardag Carl.

At 8:26am on June 22, 2016, Riaan said…

jou foto van hierdie hingste laat my dadelik/onverklaarbaar dink aan 'n sketsie wat ek in Matriek eendag gedoen het, merkwaardig die ooreenkoms nêWP_20140826_12_50_09_Pro.jpg

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html