Christa Snyman
  • Female
  • Hartenbos
  • South Africa
Share

Christa Snyman's Friends

  • Sandra Grobler
  • Anita du Toit
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Dawid Roos
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Carl Joubert
  • André Pretorius
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Dine Potgieter
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Doretha Kock
 

Christa Snyman's Page

Latest Activity

Elaine Els liked Christa Snyman's photo
Sep 12
Dine Potgieter commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Allerpragtig - ek hou baie van die komposisie."
Sep 10
Tina le Grange commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Pragtige foto Christa; die herhaling is treffend asook die weerkaatsing. Geniet Addo;  ons wag vir jou foto's"
Sep 10
Josef Steyn commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Mooi Christa."
Sep 10
Magda vd Merwe commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Wow dis n pragtige foto Christa, hou van die spielbeelde. Puik"
Sep 10
Tersia Weitsz commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Lieflik, uitsonderlike foto Christa.  Geniet Addo"
Sep 10
Martie Venter commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Pragtig met die herhaling en weerkaatsings!"
Sep 10
Vida van Schalkwyk commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"beautiful!!!"
Sep 10
Gerrie Lambrechts commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Puik Christa, die weerkaatsing is baie mooi."
Sep 10
Bruwer Burger commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Geniet Addo en veilig ry."
Sep 10
Bruwer Burger liked Christa Snyman's photo
Sep 10
Bruwer Burger commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Wel jy moes met die olifante gepraat het om die foto te kry...Wow!!  'n prag stuk waarop jy trots kan wees Christa."
Sep 10
gabriel parsons commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Uitstekende foto Christa BGG"
Sep 10
jan jordaan commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"WOW UITSTEKEND, GENIET ADDO "
Sep 10
Willie Schoombee commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Christa interessant dat die kleintjies altyd vooruit stap, pragtige foto met die weerkaatsing asook die rotsagtige agtergrond."
Sep 10
Hennie Cronjé commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Ollies in 'n ry

"Dis iets besonders - ‘n skitterende foto waarop jy baie trots kan wees. Die ry olifante vorm ‘n baie goeie ontwerp en jy het hulle mooi laag geplaas. Dit beklemtoon die hoogte waarteen hulle moet uitstap. Jy het goed gedoen om die…"
Sep 10

Christa Snyman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (30 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:01pm on March 16, 2018, Riaan said…

Christa hier's een vir jou van my mot met sy vlerke volledig gevorm. dki vir die kompliment op die foto. Was jou nooiensvan nie dalk Jamneck nie?

At 10:21pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

Christa ek het vir Hennie my oorspronklike en verwerkte foto's gestuur. Op my selfoon- en rekenaarskerm is die kleure baie helder. Soveel so dat ek gedink het die kleure is té helder. Hennie sal seker môre terugvoer gee. 

At 4:54pm on March 7, 2018, Tersia Weitsz said…

Christa, baie geluk met jou verjaarsdag en seënwense

At 4:54pm on March 7, 2018, Elsa crous said…

Christa baie geluk met jou verjaarsdag mag daar nog baie gelukkiges wees

At 4:23pm on March 7, 2018, Doretha Kock said…

Christa, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n genotvolle dag gehad en mooi wense vir die toekoms.

At 10:26am on March 7, 2018, Tina le Grange said…

Beste Christa, My allerbeste wense vir jou vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie vreugde!

Geniet jou dag, groete Tina

At 11:35pm on March 6, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Christa, mag jy net seen en voorspoed die jaar ondervind.

At 10:21am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Christa vir jou mening oor die oorspronklike foto van die maan - dit laat my dink.

At 8:01am on November 24, 2017, Josef Steyn said…

Vissie- Christa, kyk gerus my kommentaar.

At 9:46pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html