Doretha Kock
  • Female
  • Springs
  • South Africa
Share

Doretha Kock's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Eurika de Gouveia
  • Elsa crous
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Willie Botes
  • Riaan
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
  • ArrA
  • Renette van der Merwe

Doretha Kock's Groups

Doretha Kock's Discussions

HOE FOTO GE-PHOTOSHOP IS.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Dec 29, 2017. 5 Replies

Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from…Continue

DANKIE Sê

Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Dec 9, 2013. 6 Replies

Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:Igno vir 'n puik blad…Continue

Sogenaamde ongewensde foto's

Started this discussion. Last reply by Doretha Kock Aug 28, 2013. 4 Replies

Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of…Continue

 

Doretha Kock's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Ongelyke getalle 1

"Dis pragtig! Die helder kleure en goeie kontraste, gee hier trefkrag en maak vir ‘n baie goeie foto. Baie mooi!"
1 hour ago
Josef Steyn commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Ongelyke getalle 1

"Mooi temafoto. Oulik, kleurvol, met 'n storie en goed gefotografeer Doretha."
1 hour ago
Doretha Kock commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Hennie se voorstel om die vorige foto te sny.

"Pragtig en lief dit so, Gerrie."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Addo - veldmuis (0116 i klein)

"Puik afgeneem, Pieter en ja, mens moet nooit van die klein diertjies vergeet nie."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Rekenaarkuns 6.

"Puik en pragtig, Willie. Skilder voort."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Onewe getal

"Uitstekende foto, Anita."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Nr. 30 "Sperrgebiet", Namibia 20/3/2019 om 10:17

"Tina, 'n puik foto en goed beplan."
5 hours ago
Willie Schoombee commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Ongelyke getalle 1

"Pragtig Doretha, mooi kleurvol en beslis ook ritmies, baie goed vir die tema, wat sommer weer eens goeie foto's voortbring! "
5 hours ago
Doretha Kock commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Suikervoël

"Te mooi, Magda."
5 hours ago
Doretha Kock commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Ongelyke getal - Citrus

"Pragtige foto, Gabriel."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Pine's photo
Thumbnail

Geel Blom

"Lieflik!"
5 hours ago
Doretha Kock commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Tema - Ongelyke getal

"Treffend en puik afgeneem, Vida."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Gisteraand se sononder.

"Gerrie die kleure is besonder en pragtig."
5 hours ago
Doretha Kock commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Ongelyke getal

"Baie oulik en 'n pragtige foto, Anita."
5 hours ago
Doretha Kock posted a photo

Ongelyke getalle 1

Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.
5 hours ago
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

kormorante se rusplek

"Pragtig! Die kleure en kontraste maak indruk en vertoon sterk. Dis ‘n baie goeie foto. "
11 hours ago

Doretha Kock's Photos

  • Add Photos
  • View All

Doretha Kock's Blog

"Manual Mode" kamera verstellings deur Robbie Aspeling soos op FB geplaas

Posted on July 24, 2013 at 9:59am 6 Comments

Robbie Aspeling het die volgende op FB geplaas wat ek graag met almal deel.

Comment Wall (44 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:17am on June 8, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Die kleure vd druppels en weerkaatsing daarin is pragtig Doretha.  Nie op inbox gekry nie.

At 9:07am on December 31, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Doretha, ek is seker jy word heerlik bederf vandag. Mooi jaar vir jou.

At 10:41am on December 7, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Doretha. Oor die stuk gereedskap. Ek is nie eens seker wat die regte Afr. naam is soos dit in 'n tegniese woordeboek voorkom nie. Die term 'angle grinder' is so goed gevestig dat dit dalk al as 'n leenwoord erken word vir al wat ek weet. Ek hoor egter wel dat'hoeksnyer' (en ook hoekslyper) af en toe gebruik word. Oor die algemeen is ons as Afrikaanssprekendes baie lui om Afrikaanse terme aan te leer en te gebruik.

At 10:44pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaardagwense - ek waardeer dit!

At 4:52pm on May 15, 2018, Elna Geringer said…

Hi Doretha, ek het ook gewonder oor die wit weerkaatsing in vamdag se foto maar ek gaan dit eers so los. Dankie dat jy dot genoem het

At 4:45pm on May 2, 2018, Tina le Grange said…

Graaff Reinet se kerk:

Doretha en Donald baie dankie vir die inligting - ek waardeer julle wenke en Donald vir jou moeite met die foto.

At 8:20pm on March 8, 2018, Christa Snyman said…

Baie dankie vir die gelukwense met my verjaardag, Doretha, waardeer dit sooo baie!

Groete

Christa

At 11:50pm on January 1, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk Doretha.. hoop jy het 'n lekker dag geniet saam met jou geliefdes.. mag dit 'n goeie jaar vorentoe wees.

At 10:29pm on January 1, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Doretha. Mag die nuwe lewensjaar baie geseënd wees en net die allermooiste vir jou inhou.  

Groete

Christa

At 4:57pm on March 8, 2017, Tina le Grange said…

My high-key foto:  Doretha die storie agter hierdie foto:  ons was 'n groep fotograwe wat 'n kursus in die Hopefield-omgewing gedoen het.  As ek reg onthou, het ek hierdie foto by Cape Columbine geneem, naby Tietiesbaai en Pasternoster.  Die wind was baie sterk en hierdie man wat saam met ons op kursus was, het hom self verskans teen die wind met die doek om sy gesig en toe het hy teen die rots gaan sit waar 'n groot kruis geverf is.  Wie die kruis daar geverf het, weet ek ongelukkig nie.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html