Frans van Heerden
  • Male
  • Kuwait Kuwait City
  • South Africa
Share

Frans van Heerden's Friends

  • Annatjie Conradie
  • Anita du Toit
  • Renske Jordaan
  • Marinda
  • Ansie Meintjes
  • Abri van der Walt
  • Maria Botha
  • Albertyn Potgieter
  • Hugh-Daniel Grobler
  • Magda vd Merwe
  • Dean Swanepoel
  • Renier Van Zyl
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
 

Frans van Heerden's Page

Latest Activity

Marita McCabe liked Frans van Heerden's photo
Oct 5
Marita McCabe liked Frans van Heerden's photo
Oct 5
Riaan commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Aurora

"ek voel dieselfde en deel dieselfde sentiment as Josef, dis 'n GROOT begeerte om daardie Aurora self te kan sien vanaf so 'n ysbedekte landskap. die foto self is 'n weer en weer kyk na iets onbeskryflik mooi en ek kan my net indink…"
Oct 4
Josef Steyn commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Aurora

"Dit was nog my hele lewe op my bucket list maar die emmer het 'n gat in gekry en die aurora het uitgeval. Ek beny jou en wens jou gwluk dat jy hom so mooi gekry het."
Oct 4
Tersia Weitsz liked Frans van Heerden's photo
Oct 4
Vida van Schalkwyk commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Aurora

"wowww - beautiful frans!!! ek wil weer en weer en weer hierna kyk - dankie vir die deel hiervan!"
Oct 4
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Aurora

"Uitstekend! Dis pragtig en indrukwekkend! Werklik ‘n baie besondere en unieke foto. Jy kon ook hier van ‘n wyer lens gebruik gemaak het om meer van die aurora in te kry, maar soos dit is, is dit ook baie mooi. Ek hou van die…"
Oct 4
Frans van Heerden posted photos
Oct 4
Pine liked Frans van Heerden's photo
Oct 3
Tina le Grange commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Frans ek hou ook baie van die foto; puik verwerking en goeie kontras."
Oct 3
Christa Snyman commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Puik, Frans!"
Oct 3
Johan Ayres commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Briljant, baie geluk."
Oct 3
Rassie van Graan commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Stem!  Kunswerk!"
Oct 3
Carol van Aswegen commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"WD baie mooi "
Oct 3
Josef Steyn commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Briljante kinswerk Frans. Regtig baie goed gedoen."
Oct 3
Hennie Cronjé commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Treinstasie

"Hierdie is 'n kunswerk - pragtig! Dit val lekker op die oog en prikkel mens se nuuskierigheid met die mooi diepte en goeie kontraste. Baie mooi en goed gedoen!"
Oct 3

Frans van Heerden's Photos

  • Add Photos
  • View All

Frans van Heerden's Videos

  • Add Videos
  • View All

Frans van Heerden's Blog

Die effek van Filters

Posted on November 16, 2018 at 2:39pm 5 Comments

Ek sal dit waardeer as die Fotoskolers op die volgende kwessie kan reageer

Op een van my kameras het ek Sigma 24-35 f2(Art). Ek het ook n Tiffen UV 82 mm filter wat ek gebruik om die lens te beskerm Dit wil voorkom of die onderwerpe wat ek met hierdie kombinasie fotografeer is, nie so skerp is as, wat ek verwag het dit behoort te wees nie. My eie ervaring is dat wanneer ek laasgenoemde kombinasie van kamera en lens sonder die Tiffen UV filter gebruik, wil dit blyk dat die…

Continue

Ons groet...

Posted on May 26, 2016 at 5:40pm 7 Comments

Die fotoskool familie is vandag n bietjie armer. Een van die Fotoskolers is verlede nag, na n lang siekbed oorlede. Johan van Zyl was, vroeg in my lidmaatskap van Fotoskool, reeds aktief. Hy het sinvolle kommentare geskryf en het my persoonlik  gehelp om die stokperdjie meer te geniet.

Sy siektetoestand het gemaak dat hy minder aktief betrokke was. Francien, sy vrou het hom in die laaste tyd opgepas. Sy het die groot verantwoordelikheid, met onderskeiding na gekom. Francien is ook lid…

Continue

Vra jouself, moet ek nie ook n Nikon kamera besit nie?

Posted on May 25, 2016 at 7:11pm 3 Comments

Hierdie twee kameras is in die sogenaamde, jaarlikse"Color Run" in die VSA gebruik. Alhoewel die fotograaf die kameras met "camera rain coats" wou beskerm, was dit onvoldoende, aangesien die kleurstof baie fyn is en dit die kameras deur die die "rain coat" bereik het.

Die fotograaf het bevestig dat die kameras steeds ten volle gefunksioneer het nadat die "rain coats"…

Continue

Die mees opwindende nuus uit die fotografie wêreld!

Posted on April 1, 2016 at 3:17pm 5 Comments

Nikon & Canon Join Hands to Bring A Selfie Only DSLR.

In an unprecedented development, Canon and Nikon have joined hands together to bring a Selfie only DSLR. Sony, Leica and Pentax have also pledged their support for this grand project. The DSLR will primarily target the huge market of selfie lovers…

Continue

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:28am on March 15, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Frans.

At 2:03pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Frans, Ek is amper klaar met my boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

(ek is nie seker oor jou e-pos adres nie)

Groete,

Josef

At 5:48pm on August 8, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Frans. Juis om noise vry te spring het ek die ISO laag gehou en ek kon geen noise raaksien nie. Verder gebruik ek die Canon 6D wat by lae lig baie min noise het en ook goed in sulke toestande fokus.

At 3:12pm on August 4, 2017, Tina le Grange said…

Frans jou vraag by my twee bokkies foto.  Hieronder Josef se mening.  Hennie is tans afwesig.

Heeltemal goed gedoen Tina. Omdat die wit deeltjies klein is, is die uitwas (as dit daar is) nie steurend nie. Wat Frans se kommentaar betref: Die bokkies se kleur lyk vir my reg versadig en baie kleurgetrou. Die skerm waarop 'n mens kyk het egter 'n groot invloed

At 10:19am on August 3, 2017, Tina le Grange said…

Bokkies se weerkaatsing:

Frans baie dankie vir jou nota oor die kleur.  Op my groot skerm en ook op my selfoon se skerm is die weerkaatsing helder maar ek sal ook kyk wat Hennie en die ander sê.

At 11:38am on April 16, 2017, Tina le Grange said…

My kruis-foto van gister:

Baie dankie Frans;  as ek reg onthou was dit 'n plaat wat so verwerk en op die hout vasgesit is.  Wanneer Josef terug is, sal ek vir hom vra.  Tans is sy kinders van oorsee by hulle.

At 9:38pm on March 29, 2017, Tina le Grange said…

My Paddastoel-foto:

Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

At 10:02am on February 7, 2016, Riaan said…

hey Frans sal jy so gaaf wees om inligting, waar en naam ens, te deel van die pragtige kasteel wat jy geplaas het asb

groetnis

Riaan de Klerk

riaanforx@gmail.com

At 10:12am on November 28, 2015, Riaan said…

nav van jou pragtige "bubble" foto het ek gedink aan 'n foto wat ek iewers gesien het en gedink ek wys dit net vir interessantheidperfect-angle-bubble.jpg

groetnis

Riaan

At 1:31pm on January 30, 2015, Albertyn Potgieter said…

Hi Frans ek het relpy op jou mail, maar ons server by die werk is al van gister af. Ek op die oomblik op my laptop. As die server aankom behoort die mail deur te gaan na jou toe.

Lekker naweek

Albertyn

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html