Hennie Cronjé
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share

Hennie Cronjé's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Mickey Theunissen
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Maritza Van der Watt
  • Karel Bezuidenhout
  • Hannes Claassens
  • Herman Swanepoel
  • Anita du Toit
  • Celeste Gouws
  • Japie Botha
  • Johann van Niekerk
  • Tina

Hennie Cronjé's Groups

 

Welcome, Hennie Cronjé!

Latest Activity

Pine commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Visarend

"Hennie hierdie voël lyk vir my soos ń Baardaasvoël, nie soos ń Visarend nie. Die foto is baie goed geneem en verwerk!"
2 hours ago
Donald Daniel Jacobs liked Hennie Cronjé's photo
4 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Visarend

"Besondere foto. Dit bly vir my een van die indrukwekkendste voëls."
12 hours ago
Rassie van Graan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Visarend

"Interessante verwerking Hennie waarvan veral die kopgedeelte ietwat onheilspellend is!"
12 hours ago
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Visarend

"En hy staan steeds uit teen agtergrond, baie mooi Hennie"
14 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo

Visarend

Ek het hom teen blou lug afgeneem en met die verwerking bou donker gemaak om kontras te verhoog.
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Swart en wit Ek eet nie van die grond af nie

"Pragtig! 'n Goeie komposisie met goeie verwerking. Die kontraste is baie goed. Mooi!"
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

Ou Grote van Etosha

"Dis werklik 'n uitstekende foto met uitstekende verwerking. Die stek kontras wat die olifant slaan teenoor die agtergrond is baie treffend. Ook 'n uitsekende komposisie met baie mooi skerp fokus. Goed gedoen!"
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

fly mango ...!

"Alles hier is goed gedoen, maar die deinsigheid ..... wel, daar sal verkille in opinies wees. Mens kan sê dit skep 'n besondere atmosfeer, wat waar is. Maar mens kan ook sê die deinsigheid trek die foto se trefkrag af. Ek val nogal…"
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A9738

"Dis pragtig met mooi eenvoud, kontras en aksie. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen! Hierdie swaeltjies het jou 'n lekker tydjie gegee!"
14 hours ago
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

18.02.20 - sonsondergang

"Pragtig! Goeie beligting van bo tot onder, hoewel jy dalk 'n slag oor die veld met die dodge tool (op highlights teen so 20%) kan gaan om daardie blommetjies bietjie uit te lig. Wanneer jy so iets doen, skep altyd eers 2 lae (layers) met…"
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Groen stuifmeel

"Ja, die groen stuifmeel is vir my ook iets nuut. Dis 'n pragtige foto en wat jy sê oor makrofotografie, is baie waar. Dis 'n uitstekende makro-foto!"
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

swart en wit

"Dis 'n baie mooi objek vir fotografie met 'n mooi skerduwee as sekondêr. Vir wit en swart kan die kontras effe hoër, veral lig met effe ligter. Probeer dit en kyk of dit werk."
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

tema: s&w.......................................IMG_9045

"Dis baie mooi met die sterk diagonale lyn en ook sterk kontras. Baie mooi en goed gedoen!"
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Corona

"Pragtig! Mooi eenvoud en goeie aanwending van die reël van derdes. Die wit en swart verwerking is goed gedoen met goeie kontraste"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Pine's photo
Thumbnail

Klein Bytjie in vlug 2

"Hy het mooi "perform" vir jou! Hierdie foto is net so pragtig. Ek hou meer van gister s'n, omdat beide vlerkies daar goed wys. Maar hierdie foto is ook uitstekend gedoen. Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Ook 'n baie…"
yesterday

Hennie Cronjé's Photos

  • Add Photos
  • View All

Hennie Cronjé's Blog

VERKLEINING VAN FOTO'S

Posted on November 27, 2019 at 11:20am 3 Comments

Die afgelope tyd het party Fotoskolers probleme ondervind om foto's gelaai te kry. Dit wil vir my en Igno voorkom asof die hoofrede is dat die foto's te groot is. Daarom wil ons voorstel dat julle jul foto's eers verklein voordat julle dit laai. Maak dit eers 72 dpi (dots per inch). As dit 'n landskapsfoto is, maak die wydte 1024-2000 piksels. Die hoogte sal self daarby aanpas. As dit 'n portret formaat is, maak die wydte dan 768-1000 piksels. Weer eens sal die hoogte dan daarby…

Continue

GOEIE NUUS!!!!

Posted on May 16, 2017 at 12:13pm 7 Comments

Wil jy Photoshop koop maar dis te duur? Wel, ek het goeie nuus vir jou. Daar is nou 'n program op die mark wat sterk aan te bevele is: AFFINITY PHOTO version 1.5. Dit kos ongeveer R800 in SA. Dit het in 'n oorsig in Digital Photo 5/5 sterre gekry. Ek haal aan: "Affinity may be very much its own software, but we can't help thinking that this is what Photoshop would look like if Adobe listened to every piece of feedback it received". Alles wat mens nodig het, is daar (behalwe miskien Layers…

Continue

Namib-toer 4-10 April 2016

Posted on July 12, 2015 at 10:50am 1 Comment

Ek reël 'n toer deur die Namib van Aus in die suidooste tot Walvisbaai in die noordeweste van 4-10 April 2016. Dit is met die hulp van Johan Jooste van Windhoek. Die basiese wat nodig is, is 'n 4X4 trek voertuig met lae trek, R10 000 per persoon en 'n inskrywing op die webbladsy Johan Jooste Photography. Aangesien die toer ook op die oop mark geadverteer word, moet…

Continue

Wat Fotoskolers afneem

Posted on October 19, 2014 at 8:05pm 23 Comments

Onlangs het ek 200 opeenvolgende foto's geanaliseer en geklassifiseer volgens die onderwerp van die fotografie. Hier is die resultate:

Landskappe                           55

Wildlewe, insl voëls                46

Objekte                                23

Plante                                  19

Mense                                  12

Geboue                                 9

Sonop/sononder                     8

Huishoudelike diere  …

Continue

Comment Wall (125 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:40pm on October 11, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie, baie dankie vir jou advies... die nuwe kamera Canon 7D mrk11 het my heeltemal in die duister in die aand. As ek nie die kamera op bulb sit met driepoot nie, kry ek nie foto geneem nie al sit ek my ISO hoe hoog net om foto geneem te kry, hy wil nie fokus dat ek kan afneem nie, hy sukkel selfs met die flash aan??  Verder dink ek ken ek sy grille al redelik. Ek neem net op manual af... Baie dankie vir jou advies.

At 12:35pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie weereens baie dankie vir jou kommentaar, ek besef jy is baie besig, dit maak jou raad meer spesiaal...

At 4:20pm on July 16, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie baie dankie vir jou kommentaar en raad, ek gaan beslis probeer om my F Stop laer te maak volgende keer...

At 8:34pm on April 20, 2019, Tina le Grange said…

Beste Hennie, ons hoop jy het 'n heerlike bederfdag gehad. Ons allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou groot bydrae om my te motiveer om my kamera altyd byderhand te hou en my aftree-stokperdjie te bly geniet.  Groete Coenie en Tina

At 3:35pm on April 20, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met jou verjaardag Hennie, mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees! Geniet die paar dae op die plaas, hoop ons sien weer mooi fotos.

Dankie vir jou kommentaar en raad op fotos.

At 11:48am on April 11, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie ek verstaan jy is baie besig , ( ek ook ), vir daardie rede is ek meer dankbaar vir jou konstruktiewe raad wat ek telkens van jou kry, ek leer geweldig baie.... Ek geniet dit baie om na jou fotos te kyk.

At 7:47am on March 17, 2019, Heleen Moulder said…
Baie dankie Hennie vir jou hulp met die voetjies foto. Ek was baie onsseker.. ek het geleer op Manual . Het agtergekom baie mense neem op Aperture maar ek sukkel met dit. Ek is net vinniger met manual
Sal egter oefen want ek glo soms het mens dit nodig.
At 9:48pm on April 20, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Hennie. Mag die Here jou ryklik seen in die nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou positiewe en opbouende kommentaar op al die hordes foto's wat jy so gereeld met ons bespreek - waardeer dit baie!

At 3:13pm on April 20, 2018, Tina le Grange said…

My foto; sonnetjie in die middel:

Hennie dankie vir die wenk;  iets van die komposisie het my gepla - dankie dat jy dit uitgewys het.

At 8:51am on April 20, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Seënwense en mooi nuwe lewensjaar vol pragtige foto's en baie lesse vir ons wens ek jou toe.  Geniet die dag.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html