Johan Ayres
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Johan Ayres's Discussions

Webwerf spoed

Started this discussion. Last reply by Johan Ayres Jan 21. 6 Replies

Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit…Continue

The art of photography

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jan 26, 2018. 10 Replies

Ons almal is kunstenaars in eie reg, anders sou ons nie fotografie as stokperdjie bedryf het nie. Ek lees hierdie mooi stukkie raak, en ek wil dit graag met julle deel. Maar ek wil dit spesifiek aan…Continue

Interessante webwerf: Weeklyfifty.com

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 1, 2017. 5 Replies

Weeklyfifty.com  Exploring the wonders of creation through a 50mm lensEk het hierdie interessante webwerf raakgeloop, waarin julle dalk sal belangstel, aangesien ek dink dat die etos van die webwerf…Continue

 

Johan Ayres's Page

Latest Activity

Herman commented on Johan Ayres's photo
5 minutes ago
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Bloumaandag

"Jou verbeelding maak wye draaie! Dis 'n pragtige foto, veral vanuit 'n ontwerp oogpunt. Baie goed gedoen!"
7 minutes ago
Vida van Schalkwyk commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Bloumaandag

"love it!!"
2 hours ago
Mark commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Bloumaandag

"Lekker simbolies. Dis n foto wat vir baie...verkillend sal beteken..goeie foto"
3 hours ago
Mark commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gepantser

"Goed geneem, die blou agtergornd met behulp van die swembad is onverwags."
3 hours ago
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Bloumaandag

"Uitstekende simboliek Johan. Klink vir my of hulle nog net op pad is na die deur toe. Ons moet net moed hou!! Kratiewe denke."
3 hours ago
Martie Venter commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Deurknop blou

"Ek hou van hierdie soort foto, Johan - die ryk kleur en teksture van die roes en verf maak dit besonders. Treffende simboliek ook aan die vooraand van Vlak 3!"
4 hours ago
Johan Ayres posted photos
4 hours ago
Carl Joubert commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gepantser

"Gepantser kan bly wees hy leef nog:) WG Johan, en baie dankie vir die info vir die gratis e-boek."
5 hours ago
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gepantser

"Pragtig, hoop nie sy panser roes nie!  Sal gaan kyk, dankie Johan"
5 hours ago
Martie Venter commented on Johan Ayres's blog post Gratis e-boek in PDF formaat
"Ek het die boek toevallig in 'n ander fotografieforum raakgeloop en kan dit beslis aanbeveel!"
6 hours ago
Herman liked Johan Ayres's photo
7 hours ago
Pieter Steyn commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gepantser

"Baie mooi een Johan - ja het dit gesien"
10 hours ago
Johan Ayres commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2694 (3)

"Uitstekend!"
18 hours ago
Johan Ayres commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Groot sluk (IMG_1714)

"Baie geluk met nog 'n wenner."
18 hours ago
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Grendeltyd vermaak

"Koffie in die een hand, kamera in die ander hand gee vir jou 'n baie mooi natuurlike foto. "
18 hours ago

Johan Ayres's Photos

  • Add Photos
  • View All

Johan Ayres's Blog

Gratis e-boek in PDF formaat

Posted on May 23, 2020 at 7:46pm 1 Comment

Ek deel graag die volgende met julle. HPH Publishing het 'n kompetisie tydens vlak 5 van inperking van stapel gestuur waarin fotograwe uitgenooi was om hulle foto's tydens hierdie tydperk in te stuur. Die uitgewers het toe die beste foto's gekies en 'n boek uitgegee met die titel "Garden Lockdown." Ek is so spyt ons het nie daarvan geweet nie, dan kon ons deelgeneem het. Baie van die foto's op Fotoskool sou beslis goed gevaar het in hierdie kompetisie.

Om die boek gratis af te laai,…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html