Mark
  • Male
  • somerset west, western cape
  • South Africa
Share

Mark's Friends

  • Gawie van der Westhuizen
  • Koos de Wet
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Ella Fourie
  • Anita du Toit
  • Danie Homan
  • Elna Geringer
  • Derick Oosthuizen
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Susan
  • Tersia Weitsz
  • Hennie Cronjé

Mark's Discussions

P900 Nikon

Started this discussion. Last reply by Mark Apr 10, 2019. 2 Replies

Ek wil graag met ander lede praat wat dalk ook n P900 het. Die afgelope 2jaar neem ek met die P900 en probeer op n goeie standaard kom met die lang afstand fotos.Die superzoom kamera het maar sy…Continue

 

Mark's Page

Latest Activity

Pieter Steyn commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Mooi een en goed verwerk Mark"
2 hours ago
Dine Potgieter commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Mooi - ek hou van die S&W"
9 hours ago
Johan Ayres commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Baie mooi foto met goeie kontras wat nodig is vir 'n wit en swart foto."
9 hours ago
Pine commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Mark die foto wat jy op 2 Julie van die vark geplaas het in werklike kleure is vir my pragtig en veel beter as hierdie S&W verwerking. Maar net my persoonlike voorkeur"
9 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Dis pragtig! Die uitstekende kontras sorg vir 'n treffende foto. Baie goed gedoen!"
15 hours ago
Magda vd Merwe commented on Mark's photo
Thumbnail

Vlakvark S&W

"Baie goed gedoen Mark."
17 hours ago
Mark posted photos
17 hours ago
Mark commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Hardloop kinders (1341)

"Baie goed gedoen in alle opsigte Pieter"
17 hours ago
Mark commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Flou vlammetjie

"Mooi skerp, goeie kontras, en interssant... jy het baie goed gedoen met die vuurhoutjie fotos."
17 hours ago
Mark commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Hartenbos Lagoon

"Interessante foto, , ja ek het al vele kere net anderkant die stukke mond lekker gestaan en visvang."
17 hours ago
Mark commented on Pine's photo
Thumbnail

Olifante baie dors

"N Goeie en mooi foto, n pragtige toneel, ja dit sou skeker beter in later lig(sagter) gewees het, maar nog steed mooi foto."
17 hours ago
Mark commented on Elna Geringer's photo
17 hours ago
Mark commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_4429

"Jy is reg om hierdie kat in die dag af te neem in n oop reservaat(nie hok nie) is besonders raar. So in daardie opsig geluk"
18 hours ago
Mark commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Wyle

"Die foto het dadelik my aandag getrek toe ek deur FS foto"s kyk, ek hou van die foto se eenvoudigheid, skoon sonder snert. die lae lig help sekerlik ook, maar jy het werklik n mooi foto gekry van iets wat baie na gekyk het en niks daarvan…"
18 hours ago
Josef Steyn commented on Mark's photo
Thumbnail

Matanu Sonsondergang

"Goed gedoen Mark."
19 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mark's photo
Thumbnail

Matanu Sonsondergang

"Dis pragtig! Die komposisie is goed, hoewel jy 'n bietjie minder land onder en meer wolke bo kon plaas. Dis 'n kwessie van persoonlike smaak. Beligting bly altyd moeilik in hierdie gevalle. Die wolk bo is effens oorbelig met kleure wat nie…"
23 hours ago

Mark's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (11 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:10pm on May 14, 2020, Derick Oosthuizen said…

Jammer Mark, ek kyk maar min na my "Inbox" en het jou versoek gemis.

Ek aanvaar met graagte jou uitnodiging en jy is welkom om met my via E-pos ook te skakel. (Laat gerus weet en dan gee ek my adres).

Soos jy seker al agtergekom het, neem ek hoofsaaklik Natuur-fotos en geniet ek die Bos, so ek besoek so gereeld moontlik van ons Nasionale parke. 

Met jou aanmoediging het ek begin krit maar is baie versigtig want soos jy ook seker weet, is die beoordeling van Fotos maar baie "subjektief" en kyk elkeen maar na 'n foto "deur sy/haar eie bril". 

Ek probeer ook om met my eie fotos "binne die reëls" van Natuur-fotografie te bly en verander, so ver moontlik, net wat toegelaat word soos wanneer iemand 'n foto binne die Natuur kategorie van 'n Klub of Kompetiesie sou inskryf. (So byvoorbeeld, het Hennie opgemerk dat ek die dorings maklik sou kon uithaal by die KleinByvreter wat ek vandag geplaas het maar ek wil nie iets uitvee nie. Indien ek dit nie met "Crop" kan uithaal nie, dan bly dit maar ...

Mooi bly!

At 2:28pm on December 19, 2019, Herman said…

Ek het ook nogal so gedink,hy is net baie donker

At 9:14am on December 16, 2019, Herman said…

My kennis is te min ,ek leer nog

At 6:38pm on October 18, 2019, Herman said…

iso 640 400mm f 5.6 ss 1/5000 +0.3

At 5:25pm on August 5, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Mark!

At 9:17pm on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Baie dankie Mark.

At 11:12am on April 27, 2019, Magda vd Merwe said…

Hallo Mark.

Baie dankie vir jou kommentaar op my foto van die berg.

As jy na my ander foto's gekyk het, sou jy gesien het dat ons trekker gery het in Montaqu. Die berg is geneem toe ons bo op die berg aan gekom het. Dit is die oorspronklike foto, ons vier het ek daar gevoeg om die berg foto op te helder. Oor die mistigheid oor die berg gehang het, het die hele foto gaan verwerk om n sagheid te kry wat by die mis pas. Ons blur beslis nie al wat ek gedoen het, ek het net die gesigte weer terug gemask, sodat dit duidelik is. Ek hoop ek antwoord jou vrae: moet nie sommer n foto afskiet nie Mark en ook nie in die Comment spasie nie, stuur jou vrae na my persoonlike blad en ek sal met graagte vir jou sê wat ek gedoen het. 

Groete Magda.

At 6:08pm on April 17, 2019, Tina le Grange said…

Mark dankie vir jou uitnodiging; ek aanvaar graag.

Fotoskool het ook die praktiese fasiliteit dat ons as vriende vrae en kommentaar via die "Inbox" regsbo op ons eie blad, kan stuur.

Jou foto's is pragtig en ek leer reeds baie by jou.

Groete

At 5:54pm on April 12, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Mark. Onthou jy is welkom om te skryf.

At 4:37pm on April 5, 2019, Josef Steyn said…

Mark, dankie vir jou kommentaar. Ek het groot waardering daarvoor. Ek het nogal gemengde gevoelens oor die plasing van volledige kamerakondisies saam met elke foto. Meestal is dit van min waarde want die kondisies waaronder die foto geskiet is, is net geldig vir daardie spesifieke toneel en met die lig soos wat dit op daardie oomblik geheers het. Ek plaas soms die instellings wat ek gebruik het by as dit van so 'n aard was dat ek 'n spesifieke doel daarmee wou bereik en ek van mening is dat ander fotograwe nut daaruit kan put. So bv. het ek by die damfoto genoem dat ek 'n baie wyehoek lens gebruik het om te voorkom dat iemand sal kla dat ek nie die linkerste deel van die dam ingesluit het nie. Ek reken dit sal veel beter wees as 'n fotograaf die onderlinge afhanklikheid van die drie bene van die beligtingsdriehoek onder die knie kry sodat hy vir die toneel wat voor hom is die regte kondisies kan uitwerk om die foto te kry wat hy beplan. Ek weet nie watter boeke jy tot jou beskikking het nie maar die boek 'Digitale Fotografie' wat ek en Hennie 'n paar jaar gelede uitgebring het is baie goed wat dit aan betref. Dit is as e-boek beskikbaar. Ons is ook gereed met 'n nuwe boek oor komposisie wat ek dink nogal 'n wye oorsig oor die onderwerp gee.

Skryf gerus vir my by josefmsteyn@gmail.com

Jy kan ook oorweeg om my facebookblad te volg. (en my 'n 'like' te gee.)

www.facebook.com/photographytricksandtips  Daar gee ek gewoonlik heelwat inligting oor die foto wat geplaas is. Jy mag dalk die foto wat ek pas geplaas het interessant vind. Ongelukkig kan 'n mens nooit volledige inligting gee nie omdat mense baie selde 'n langerige teks sal lees. Ek het juis nou al weer veels te veel geskryf. Skryf gerus. Ek hoor graag van jou.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html