Mickey Theunissen
  • Male
  • Fish Hoek
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (1)
  • Photos (55)
  • Photo Albums
  • Videos

Mickey Theunissen's Friends

  • Mark
  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Hennie Cronjé

Mickey Theunissen's Groups

 

Mickey Theunissen's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Skitterend, met uitstekende komposisie en pragtige kleure."
6 hours ago
Mickey Theunissen commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Swart en blink

"Hy mog dalk moeilik wees om afteneem, maar jy het hom! Pragtige vasvang!"
6 hours ago
Mickey Theunissen liked Vida van Schalkwyk's photo
6 hours ago
Mickey Theunissen commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Springmat (Val-mat)

"Ja, nee kyk! Om n kleuter af te neem het jy hare op jou tande nodig! Enigste wat ek kan bydra tot die gesprek is om waalsaam te wees met die saturation en vibrance slider - dit het die geneigdheid om velkleur te rooi te laat. Pragtige vasvang…"
7 hours ago
Christa Snyman commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Pragtig met mooi ster-sonnetjie en goeie komposisie."
9 hours ago
Tina le Grange commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Mooiste kleure Mickey en die ster-son is ekstra spesiaal. Goue uur van die dag!"
10 hours ago
Josef Steyn commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Goed gedoen Mickey."
11 hours ago
Karen Kemp commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"yohhhh lief daai sonstrale wat deurloer...lyk amper of jy moes nat word vir hierdie een..."
12 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Mickey Theunissen's photo
15 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Oe!! die kleure is ongelooflik mooi.  Pragtige foto.  Dit lyk amper soos ’n paddatjie links onder."
17 hours ago
Tersia Weitsz commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Jou lae hoek is pragtig"
20 hours ago
Hennie Cronjé commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Pragtig! Die komposisie is baie mooi jy het goed gedoen om die son half agter die riete te plaas, omdat die son in daardie wêreld baie hard is. Die foto het ook goeie diepte. Mooi!"
21 hours ago
Willie Schoombee commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Oranjerivier sonsondergang

"Mickey ñ foto wat rustigheid uitstraal, dit is pragtig !!"
21 hours ago
Mickey Theunissen posted photos
yesterday
Christa Snyman commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Spitzkoppe reënboë

"Wowww, ongelooflik!!! WD!"
yesterday
Johan Ayres commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Spitzkoppe reënboë

"As jy probeer het om my jaloers te maak, jy het dit reggekry (LOL) Ek soek net iets groen in die foto om by my kleur te pas. Baie, baie geluk met (nog) 'n skitterende foto."
yesterday

Mickey Theunissen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:37am on May 24, 2019, Josef Steyn said…

Hi Mickey, Ek vermoed ek het nie 'n ND filter gebruik nie. ISO was op 50 en lens op f22. Dit was waarskynlik 'n bewolkte dag. Die foto is 3 jaar gelede geneem. Ek probeer altyd eers om 'n stadige sluiterspoed te kry m.b.v. ISO en f-stop en as dit nie werk nie sit ek die polariseerder by en eers as ek dan nie regkom nie gebruik ek ND filters. (My ND filters is diè soort wat inskuif en nie opdraai nie. Klomp moeite.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html