Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share

Tina le Grange's Friends

  • Mark
  • Pine
  • Ronell
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Ansie van Rensburg
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Willie Schoombee
  • Albertyn Potgieter
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer

Tina le Grange's Discussions

Foto laai nie af nie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Aug 3, 2019. 1 Reply

Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, TinaContinue

Reaksie op Elna se versoek

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue

Engela

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply

Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

JJ commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Goue Uur in Sydney-hawe 25/02/2020 om 20:07

"Anstrakte low key- ek hou baie daarvan"
11 hours ago
Elna Geringer commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Goue Uur in Sydney-hawe 25/02/2020 om 20:07

"Ek ditto met wat reeds genoem is Tina"
12 hours ago
Josef Steyn commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Goue Uur in Sydney-hawe 25/02/2020 om 20:07

"Jy het die lig baie mooi raakgesien en 'n mooi foto daarbvan gemaak Tina. Spesiale foto."
16 hours ago
Pieter Steyn commented on Tina le Grange's photo
16 hours ago
Magda vd Merwe commented on Tina le Grange's photo
yesterday
Tina le Grange commented on Marita McCabe's photo
Thumbnail

NATURE'S WONDERS

"Marita en hier sien jy sowaar 'n mooie hart in die natuur. Baie goed raakgesien en goeie fokus"
yesterday
Tina le Grange commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Eensame Dhouw

"Heleen die boot se helder, warm kleure met goeie beligting is besondere kontras met die blou water. Dankie vir jou inligting hierby wat die toneel ekstra lewe gee en dat jy altyd moeite doen om ook jou kamera se verstellings te gee."
yesterday
Tina le Grange commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

In en om die huis Pap in die pot

"Baie mooi Doretha met die warm kleure; vlamme sonder enige oorbeligting, mooi weerkaatsing van die vlam in die mooi helder rooi pot en goeie tekstuur in die agtergrond."
yesterday
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Makro om die huis

"JJ, alles werk perfek saam"
yesterday
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Oppad uit.

"Gerrie jy het 'n oog vir komposisie; veels geluk my sussie Mooi die tekstuur op die water asook Seinheuwel s'n links."
yesterday
Tina le Grange commented on Pine's photo
Thumbnail

Mot met opgerolde tongetjie

"Pine, veral links, super skerp en die tongetjie in rooi is verstommend."
yesterday
Tina le Grange commented on Karen Kemp's photo
Thumbnail

Tema: Gehok

"Jy is ook hier baie kreatief Karen en eendag kan ouma vir haar vertel wat die rede is van hierdie besondere foto"
yesterday
Tina le Grange commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Crabbie op blomblaartjie

"Baie besondere foto Anita en op volgrootte is die spinnekoppie mooi skerp"
yesterday
Tina le Grange commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

01.04.20 - vurke

"Ella ek meen die komposisie is baie besonders.  Ek hou veral van die plasing van die vierkant in die midd In geheel bewonder ek jou vir jou kreatiwiteit.  Op my skerm is hier mooi beligting."
yesterday
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - makro

"Dankie Vida vir die besondere foto; besondere kleure en die diagonal plasing werk goed soos Hennie ook beskryf."
yesterday
Pine commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Goue Uur in Sydney-hawe 25/02/2020 om 20:07

"Baie goed geneem met Pragtige lig op die water. Baie goeie foto Tina!"
yesterday

Tina le Grange's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tina le Grange's Blog

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Jimmy Thorne

Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 5 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Somme…

Posted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,…

Continue

Ligte Kamera vir reis

Posted on June 1, 2015 at 5:10pm 10 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:13pm on November 20, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Tina. Hoop jy is lekker bederf vandag en dat die nuwe lewensjaar net die allermooiste vir jou inhou.

At 8:06am on November 20, 2019, Gerrie Lambrechts said…

My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees.  Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.

At 12:36pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Tina baie dankie vir jou kommentaar ek waardeer dit geweldig...

At 8:41pm on July 16, 2019, Johan de Beer said…

Hallo Tina my kamera vir die Olifant Canon 7Dmk 2 en 500mm F4 lens groete Johan 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html