Gewone wit raampie om foto in Photoshop

In hierdie video wys Igno kortliks die maniere om met Photoshop 'n wit raampie om 'n foto te plaas.

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Annatjie van Staden on September 27, 2012 at 3:32pm

Die swart en dan die wit raampie lyk mooi afgerond en sal probeer!

Comment by Nadia on April 18, 2012 at 1:45pm

Baie baie dankie vir hierdie clip. Nou weet ek ook hoe om 'n raampie om te sit en voel sommer trots op myself.

Comment by Jimmy Jim James on April 9, 2012 at 1:28pm

Dankie Igno, leersaam en duidelik.

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html