Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Deon Smit het my gevra om te wys hoe mens 'n raampie vinnig om jou foto plaas deur van actions gebruik te maak. Hierdie is 'n baie vinnige kort lessie, maar ek hoop dit help. Die volgende stap sal die automate funksie wees.
Share Twitter
Views: 276
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Sjoe ek leer nou lekker baie van photoshop. Thanks Igno!
Ek het nog baie om te leer oor photoshop - dankie vir die video, dit help!
Hi Igno, dit was baie interessant. Watter program het jy hier gebruik?
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool